Martelize Brink verken die ryk grond van Suid-Afrika wynerfenis. Die legendes, nuwe wynkunstenaars, sommerliers, wingerdboukundiges, bemarkers en pass…
15 clip(s)
Loading playlist
Op die koppie van De Grendel Wynlandgoed neem mentor en keldermeester Charles Hopkins die hand van jong opkomende wynmakers, as deel van die Kaapse Wynmakersgilde se mentorskapprogram. Hy het die meeste protégés sover onder sy vaandel opgelei. Morgan Steyn en Karabelo Masoleng vertel van die program, hulle ervarings en drome vir die toekoms van wyn in Suid-Afrika.