Brandpunt: Waarskuwing oor waninligting oort SA se hantering van asielaansoekers en vlugtelinge

View descriptionShare
 

Brandpunt

Meer inligting volg...
1,134 clip(s)
Loading playlist
8 Oktober 2026: Die regering rig ernstige waarskuwing aan mense wat waninligting en bangmaakstories oor Suid-Afrika se voorgenome hantering van asielaansoekers en vlugtelinge versprei. Die Suid-Afrikaanse Kaapse Korps-party gaan in 33 wyke in die Sol Plaatje-stadsraad in Kimberley in die Noord-Kaap meeding in die munisipale verkiesings. Umalusi sê ondanks 'n tekort aan nasieners vir Afrikaans Huistaal, Engels Huistaal en Geskiednis, is hy tevrede dat al die assesseringsliggame hulle toesighoudende personeel voldoende opgelei het.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 1,133 clip(s)