BrandpuntBrandpunt

Brandpunt: Twaalfde vrou se liggaam aan Oos-Rand gevind

View descriptionShare
 
28 September 2026: 'n Vyfdaagse nasionale ondersoek na geslagsgebaseerde geweld en vrouemoord begin in Johannesburg. Intussen is 'n twaalfde vrou se liggaam vanoggend in Thembisa aan die Gautengse Oos-Rand gevind. Kommer oor 'n tekort aan noodsaaklike medisyne by staatsgesondheidsinstellings. Inwoners van Fraserburg rou nadat die ikoniese Peperbus-monument in duie stort.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 1,123 clip(s)