19 Mei 2026: Buitengewone landgenote en buitelanders is vandag met Nasionale Ordes vereer. Die Wes-Kaapse provinsiale regering gaan die nasionale regering vra om die verwoestende storms tot 'n ramp te verklaar. 'n Studie deur die Universiteit van Kaapstad wys dat roofvoël-getalle aan die afneem is.

Brandpunt: President Donald Trump maak plek vir nóg Afrikaners
15:13

Brandpunt: Pres. Ramaphosa vra hof om paneelverslag oor Phala Phala op hersiening te neem
15:23

Brandpunt: Tussentydse hofbevel laat boere toe om self BKS-entstof aan te skaf en toe te dien
15:30