12 Augustus 2026: Reegan Collins, 'n vermeende bendelid, verskyn later vandeesmaand in die hof in verband met die moord op vier mense in Reiger Park. Die Mogalakwena-munisipaliteit in Mokopane word hof toe gesleep weens jare se klagtes oor rioolstorting. Shellvis Presley, die kluisenaarskrap van Kidd’s Beach, sal hopelik binnekort weer op tuisbodem wees.