BrandpuntBrandpunt

Brandpunt: Kommer oor nuwe dwelmmiddel, Oil Spice, in skole

View descriptionShare
 
10 September 2026: Die DBV sê daar is baie vrae ná sy ondersoek by die polisiefasliiteit in Roodeplaat waar 'n veteraan polisiehond tragies beseer en uitgesit is. Die SAPD weerlê stellings op sosiale media wat beweer die huidige aantal polisierekrute uitsluitlik uit swart Suid-Afrikaners bestaan. Gauteng se Onderwysdepartement bekommerd oor 'n nuwe dwelmmiddel, Oil Spice, waarmee leerders deurmekaar raak. Eben Etzebeth gaan sy rekord vir die meeste toetse verder verbeter.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 1,109 clip(s)