BrandpuntBrandpunt

Brandpunt: Grensbestuur en -beveiliging onder die vergrootglas

View descriptionShare
 

Brandpunt

Meer inligting volg...
1,050 clip(s)
Loading playlist
8 Junie 2026: Grensbestuur en -beveiliging, die weermag se grondwetlike rol, en belegging in tegnologie is onder die vergrootglas te midde van toenemende anti-immigrante-sentiment in Suid-Afrika. Wat dink ontleders, politieke partye en die burgerlike samelewing van die regring se plan om onwettige immigrasie te pak? Alle uitstaande en onbetaalde e-tolskuld word ingevolge 'n Kabinetsbesluit afgeskryf.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 1,049 clip(s)