12 Junie 2026: Die spook van die voormalige adjunkpresident, David Mabuza, loop by die Madlanga Kommissie van Ondersoek. Bykans 'n duisend onwettige Malawiese immigrante word gedeporteer. 'n Tienjarige seun van Johannesburg leef sy drome by die FIFA Wêreldbeker-sokkertoernooi.