BrandpuntBrandpunt

Brandpunt: Bykans 1 000 onwettige Malawiese immigrante gedeporteer

View descriptionShare
 
12 Junie 2026: Die spook van die voormalige adjunkpresident, David Mabuza, loop by die Madlanga Kommissie van Ondersoek. Bykans 'n duisend onwettige Malawiese immigrante word gedeporteer. 'n Tienjarige seun van Johannesburg leef sy drome by die FIFA Wêreldbeker-sokkertoernooi.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 1,049 clip(s)