Brandpunt: Beëindiging van SAPD se kontrak met MediCare24 lei tot personeeltekort

View descriptionShare
 

Brandpunt

Meer inligting volg...
1,134 clip(s)
Loading playlist
7 Oktober 2026: Die beëindiging van die polisie se omstrede kontrak met MediCare24 lei tot 'n tekort aan 5 000 polisiebeamptes. Noord-Kapenaars vier die 150ste jaar sedert die geboorte van die skrywer en menseregte-aktivis, Sol Plaatje. Die Mitchell Park-dieretuin in Durban hoop dat die land se oudste Aldabra-skilpad, Admiral, nog pa kan word op sy rype ouderdom.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 1,133 clip(s)