BrandpuntBrandpunt

Brandpunt: Bafana Bafana terug in SA

View descriptionShare
 
2 Julie 2026: Die sakeman en selfverklaarde polisie-informant, Tumelo Nku, se getuienis voor die Madlanga-kommissie onbepaald uitgestel weens sekuriteitskwessies. Intussen sal Vasimusi Cat Matlala volgende week agter die getuiebank by dié kommissie van ondersoek inskuif. Bafana-Bafana keer terug ná hulle geskiedkundige Wêreldbekertoernooi in Noord-Amerika.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 1,059 clip(s)