BrandpuntBrandpunt

Brandpunt: Bafana Bafana en Mexiko pak mekaar vanaand in die openingswedstryd van die FIFA Wêreldbekertoernooi

View descriptionShare
 

Brandpunt

Meer inligting volg...
1,050 clip(s)
Loading playlist
11 Junie 2026: Die polisie sê hulle maak vordering in die ondersoek na die massaskietvoorval in Cleveland, Johannesburg. Die Nasionale Vergadering se Reëlskomitee debatteer steeds oor sekere kwessies rakende die Afsettingskommitee wat die president in 'n staat van beskuldiging sal plaas. Alle oë op die Azteca-stadion in Mexikostad wees vir Bafana Bafana se eerste Wêreldbeker-wedstryd teen Mexiko.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 1,049 clip(s)