11 Junie 2026: Die polisie sê hulle maak vordering in die ondersoek na die massaskietvoorval in Cleveland, Johannesburg. Die Nasionale Vergadering se Reëlskomitee debatteer steeds oor sekere kwessies rakende die Afsettingskommitee wat die president in 'n staat van beskuldiging sal plaas. Alle oë op die Azteca-stadion in Mexikostad wees vir Bafana Bafana se eerste Wêreldbeker-wedstryd teen Mexiko.