Regskenners, misdaadontleders en die burgerlike samelewing reageer op die fluitjieblaser, Marius van der Merwe, se sluipmoord. Die Verenigde Nasies herdenk Wêreld Teenkorrupsie-dag. Besoekers aan die Krugerwildtuin word gevra om verantwoordelik op te tree tydens die bedrywige feesgety.