Staak onmiddelik die aankoop van eetgoed van straatsmouse en spazawinkels, lui 'n verklaring van die Gautenge Onderwysdepartement aan skole in die provinsie. Inwoners van Hammanskraal se hoop op skoon drinkwater kwyn nadat die Tshwane-metro wéér 'n belangrike sperdatum misloop. Die Lebombo-grenspos is steeds gesluit midde gewelddadige betogings in Mosambiek.