Die Valke is breëbors oor wat hulle beskou as hulle vordering in die stryd teen misdaad. 'n Kenner getuig dat daar geen manier is dat Albert Luthuli nié die trein se fluitjie sou kon hoor nie. Ons vra 'n akademikus of die skietstilstand tot blywende vrede tussen Rusland en Oekraïne kan lei.