Op die vooraand van Afrikaans se amptelike eeufeesviering, is die stand en toekoms van dié taal in die kollig. Kardinale vergader in die Vatikaanstad om 'n nuwe pous te verkies. ‘n Staptog van Johannesburg af na Kaapstad ter bewusmaking oor rare siektes in Suid-Afrika.