Die verlenging van AGOA bring weer hoop dat handelsbande met die VSA kan versterk. Die Madlanga-kommissie hoor dat 'n romantiese verhouding niks met 'n tender van R360-miljoen te make het nie. Die liefdesverhaal tussen John F. Kennedy jnr. en Carolyn Besette is binnekort op die kassie te sien.