Reaksie op vonnisoplegging van die skuldiges in die opspraakwekkende Joshlin Smith-mensehandelsaak. Onwettige hondejag in die Vrystaat 'n groeiende kommer vir boere. 'n Debat woed tans oor of tradisionele praktyke by gradeplegtigingseremonies toegelaat moet word.