Regskenners reageer op die jongste wending in die asbesdak-korrupsiesaak. Suid-Afrika se Bruto Binnelanse Produk styg in die eerste kwartaal van 2025. President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika se nuwe ambassadeur in die VSA sal binnekort aangewys word.