Vonnisverrigtinge in die Joshlin Smith-ontvoering- en mensehandelsaak begin. Eise om 'n nasionale kommissie van ondersoek na bendegeweld in Suid-Afrika op die been te bring. Die Onafhanklike Verkiesingskommissie vra vir kommentaar oor die Islamic State of Africa se voornemene om as politieke party te registreer.