BrandpuntBrandpunt

Brandpunt 26 September 2024

View descriptionShare
Die Minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, vra vir 'n dringende vergadering met die Minister van Finansies oor nasionale onderwys-begrotingsbesnoeiings. Akademia bied merietebeurse aan matrieks wat goed presteer in die komende eindeksamen. Sy hett twee wêreldoorloë, die Covid-pandemie en vier Springbok-wêreldbekeroorwinnings deurgemaak, en môre vier Margaret Maritz haar 118de verjaardag.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Brandpunt

    624 clip(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 623 clip(s)