Suid-Afrikaners was die ene ore toe die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, sy begrotingsrede gelewer het. Die Tshwane-metro is sonder burgemeester en die veelparty-koalisie stel sy DA-kandidaat bekend. Vrae klink op oor gebeurlikheidsplanne vir hoër fases van beurtkrag. Ons vind uit hoe snuffelhonde gebruik word om mense in natuurrampe te red.