Die Hooggeregshof hoor 'n dringende aansoek aan om die BTW-verhoging te verhoed. Die ondersoekbeampte in die Joshlin Smith-ontvoeringsaak is terug in die getuiebank. Dit is nie nóg 'n Orania nie, sê die gemeenskap van Kleinfontein ná 'n feitesending deur die MK-party. Hernbubare energie word onder die loep geneem op Wêreld Aardedag.