BrandpuntBrandpunt

Brandpunt 21 Mei 2024

View descriptionShare
Wetstoepassers in die Wes-Kaap vra vir inligting ná 'n skokvideo waarin broodafleweringspersonneel koelbloedig in Delft doodgeskiet word. Reaksie op die Strafhof se versoek vir lasbriewe vir die inhegtenisnemong van Israel én Hamas se leiers. Die lot van hawelose mense noop 'n groep weldoeners om bewusmaking te doen.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Brandpunt

    549 clip(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 548 clip(s)