Die president sê onderwysamptenare moet drastiese verbeterings aanbring ná 'n gru-botsing 12 kinders eis. Boere vra vir meer as net ’n rampverklaring oor die bek-en-klouseer-pandemie. Chaos het losgebars by die Addington Primary School tydens 'n betoging teen buitelanders.