Die Konstitusionele Hof beslis oor Jacob Zuma se politieke kanidaatskap. Die polisie in KwaZulu-Natal ondersoek die dood van vier konstruksiewerkers op 'n bouperseel in Ballito. 'n Nuwe avokado-olieproduksieaanleg kan Mpumalanga se landbou-ekonomie hupstoot gee.