Arrive Alive gee raad aan motoriste te midde van 'n toename in ernstige padwoede-voorvalle. Gauteng se departement van gesondheid is bekommerd oor malaria-verwante sterftes. Die presiese ligging van William Shakespeare se huis in Londen is uiteindelik gekry.