BrandpuntBrandpunt

Brandpunt 17 Oktober 2024

View descriptionShare
Die digitalisering van matriekeindeksamen-prosesse sal die integriteit van die eksamen help beskerm, sê die minister van basiese onderwys. Onthou om jou voorafbetaalde kragmeters te herkodeer, waarsku Eskom. Die wêreld reageer op die tragiese dood van die sanger en voormalige One Direction-lid, Liam Payne.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Brandpunt

    639 clip(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 638 clip(s)