Die klaers in die Timothy Omotoso-saak sit hulle somber stryd voort. Die DA dien stragregtelike klagte in teen die Minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane. Die Sterkfonteinfonteingrot in die Wieg van die Mensdom is weer oop vir die publiek.