Kenners meen president Cyril Ramaphosa se besoek aan Amerika sal 'n groot uitdaging wees. Wetenskaplikes by die Universiteit van Pretoria ontdek 'n geen wat vir vetsug verantwoordelik is, en dit kan tot suksesvolle behandeling lei. Die beskeie mielie kom onder die vergrootglas by die Nampo-oesdag.