Die gemeenskap van Westbury in Johannesburg vrees 'n opswaai in geweld soos wat bendes se geveg vir grondgebied verskerp. Betogings teen Mosambiek se verkiesingsuitslag duur voort, maar sommige inwoners meen die boodskap oor geweld in dié land is 'n skadelike veralgemening.