Skok oor die polisie se beweerde versuim om sake van intimidasie by die Intercape- en Golden Arrow-busdienste te ondersoek. Die gemeenskap van Fleurhof in Roodepoort aan die Gautengse Wesrand soek antwoorde nadat 'n elfjarige seun se lewelose liggaam gisteroggend enkele meter van sy ouerhuis af gevind is. Die rugbygemeenskap bring hulde aan die Bulls- en Boland-vleuel, Cornal Hendriks.