Sommige organisasies meen die aanstelling van Mcebisi Jonas as spesiale gesant vir die VSA is problematies. Minstens een sterf in 'n skietvoorval tydens 'n betoging van studente by die Walter Sisulu Universiteit in die Oos-Kaap. Van Burgersfort na Kaapstad - fietryers van Limpopo voltooi hulle veldtog teen middelmisbruik.