Vakbonde reageer met skok op die Minister in die Presidensie se uitlatings oor die lot van onwettige myners. Bewusmaking oor die regte van mense met gestremdhede is vandeesmaand in die kollig. Dis vandag dalk 'n winskopie, maar kenners meen swakgehalte elektriese toestelle kan jou in die langtermyn jou lewe kos.