Die minister van elektrisiteit vra om verskoning vir die swak beplanning wat die onlangse instelling van beurtkrag genoodsaak het. Verskeie motorvervaardigers in Suid Afrika herroep sekere modelle weens defekte. Nóg 'n persoon sterf nadat olifante in die Krugerwildtuin haar vertrap.