Die geregtelike ondersoek na die dood van die anti-apartheidsaktivis Albert Luthuli begin. Die polisie slaan toe op 'n lid van die Patriotic Alliance wat na bewering sy vriendin aangerand het. Nog kinders word siek nadat hulle peuselhappies by spazawinkels koop.