Die uurglas loop leeg vir onwettige mynwerkers, wat steeds ondergronds in Stilfontein sonder kos en water sit. Die verwydering van onwettige waterverbindings in Lenasia is tydelik opgeskort nadat inwoners slaags raak met amptenare van Johanneburg Water. Meer oor Donald Trump se kabinetskeuses.