Suid-Afrika sluit by die res van die wêreld aan om Internasionale Verpleegstersdag te herdenk. Inwoners van Centurion leef in vrees te midde van massiewe sinkgate wat in hulle woonbuurte verskyn. Ná 'n afwesigheid van byna 15 jaar, is 'n gewese Kaapstadse instelling weer oop vir besigheid.