Boere in die Vrystaat is erg bekommerd oor die verwagte toename in veediefstal in die aanloop tot die feestyd. Kritiek teenoor die regering se besluit om die verkoop van kos in en rondom skoolgronde te verbied. Mediawaghonde reageer op die herroeping van die SAUK-wetsontwerp.