Die ANC kap terug nadat die DA 'n versoek aan die VSA rig om die verkiesings in Suid-Afrika te monitor. 'n Internasionale ondersoek bevind Eskom se bestuurstelsel is wanfunksioneel en te ingewikkeld. ‘n Meningspeiling deur die Brenthurst-stigting wys dat die nuwe uMkhonto weSiswe-party nie vlak gekyk moet word nie.