BrandpuntBrandpunt

Brandpunt 11 Junie 2025

View descriptionShare
Die dodetal in die Oos-Kaap styg te midde van gure weerstoestande en oorstromings. Ná maande in staatslykhuise word die liggame van onwettige Stilfontein-mynwerkers as armlastiges begrawe. Padda-entoesiaste is in hulle noppies oor die ontdekking van 'n spliternuwe spesie.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 985 clip(s)