'n Ondersoek na die oorsaak van 'n noodlottige vliegtuigongeluk in KwaZulu-Natal is aan die gang. Sneeu en swaar reënneerslae veroorsaak chaos in verkeie provinsies. Die DA beskuldig die Speaker van die Tshwane-metroraad van, onder meer, diskriminasie.