Die voertuig waarin drie oorlede polisiekonstables gereis het, is gevind. Die Wysigingswet op Bilike Indiensneming is onder die vergrootglas. 'n Wetsontwerp is by die parlement ingedien om siggestremde persone en hulle dienshonde se toegang tot geboue te verseker.