Brêkfis met DerrichBrêkfis met Derrich

Klank in die natuur 13 April 2024

View descriptionShare
 
Bonné de Bod sluit aan by dr. Francois Deacon, 'n dinamiese wetenskaplike aan die Universiteit van die Vrystaat, vir 'n wêreldeerste! Spesiaal gemaakte nekbande word aan wilde kameelperde gesit om hulle vokale kommunikasie in die natuur op te neem. Kameelperde is een van die gevaarlikste diere om te vang, so hierdie is ’n aksie-belaaide episode.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Brêkfis met Derrich

'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewi 
Social links
Recent clips
Browse 3,143 clip(s)