



Wiele 15 Augustus 2026
Nico Smit praat motorsake.

Van die pad af 15 Augustus 2026
Kameraman en fotograaf Dirk Smit vertel van die leeu se grot in Angola.

Tuinmaak saam met Tanya 15 Augustus 2026
Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.

Dagdrukkie 15 Augustus 2026
Ds. Marina van der Linde praat oor genade.

Waterwysheid 15 Augustus 2026
Prof. Anja du Plessis, ‘n waterkenner verbonde aan Unisa, praat oor die stand van Suid-Afrika se water.

Hengel 15 Augustus 2026
Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 8 Augustus 2026
Nico Smit praat motorsake.

Van die pad af 8 Augustus 2026
Kameraman en fotograaf Dirk Smit vertel van sy besoek aan Botswana van die Makgadikgadi Nasionale Park af tot by die Oppipanne-musiekfees.

Tuinmaak saam met Tanya 8 Augustus 2026
Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.

Dagdrukkie 8 Augustus 2026
Ds. Marina van der Linde praat oor of ons net een keer lewe, of elke dag lewe.