

Wiele 17 Januarie 2026
Nico Smit praat motorsake.

Antarktika 17 Januarie 2026
Dr. Herman van Niekerk van die Universiteit van Johannesburg praat regstreeks vanaf die SANAE IV-basis in Antarktika.

Tuinmaak saam met Tanya 17 Januarie 2026
Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.

Dagdrukkie 17 Januarie 2026
Ds. Marina van der Linde praat oor wanneer om jou kind bloot te stel aan geloof.

Waterwysheid 17 Januarie 2026
Prof. Anja du Plessis, ‘n waterkenner verbonde aan Unisa, praat oor die stand van Suid-Afrika se water.

Hengel 17 Januarie 2026
Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 10 Januarie 2026
Nico Smit praat motorsake.

Antarktika 10 Januarie 2026
Dr. Herman van Niekerk van die Universiteit van Johannesburg praat regstreeks vanaf die SANAE IV-basis in Antarktika.

Tuinmaak saam met Tanya 10 Januarie 2026
Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.

Dagdrukkie 10 Januarie 2026
Ds. Marina van der Linde praat oor die regte weergawe van die Bybel.