!Xun-Alfa-gemeente op Platfontein

 
Pieter Britz werk op ‘n plaas net buite Kimberley en is deel van die Du Toitspan-gemeente se Barmhartigheidsdiens. Hy is direk betrokke by die saamwerk met die !Xun-Alfa-gemeente op Platfontein, waar die Die !Xun- en Khwe-San-gemeenskappe woon.

In 1 playlist(s)