‘n Christen-leefstylprogram met 'n fokus op aktuele temas.
895 clip(s)
Loading playlist
Pietman Diener, die hooftuinier by Rustenberg Landgoed, gesels oor wat ons hierdie winter in ons tuine behoort te doen, en hoe God selfs deur die ritme van die natuur vir ons iets leer oor geloof, geduld en die soort leierskap wat lewe laat groei.