‘n Christen-leefstylprogram met 'n fokus op aktuele temas.
935 clip(s)
Loading playlist
Op die kerkkalender is ons tans in Koninkrykstyd. Dis ’n seisoen wat vir baie Christene minder bekend is as Kerstyd of Paastyd. Dr. Dave Viljoen van die NG Kerk Kenridge verduidelik wat Koninkrykstyd beteken en waarom dit belangrik is.